GESIN BENODIG HULP

Daar is 'n gesin in Laerskool Van der Hoven (met 2 kinders) wat van voor af huis opsit. Hulle benodig:
• Borde, papborde, bekers (hulle gebruik op die oomblik plastiek borde en bekers)
• 1 x klein pot; 1 x medium pot (het 1 groot pot)
• Pan
• Rasper
• Enige ander ongebruikte kombuis “gereedskap” sal waardeer word.
• Yskas
• Stoele vir sitkamer (het 2 stoele vir sitkamer gekry)
• Enkelbed beddegoed vir 2 beddens
• Beddegoed vir dubbelbed
• Wasmasjien
As enige iemand kan help stuur asb. vir Lizelle van ons Diensgroep vir Barmhartigheid 'n whatsapp boodskap.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023