LEESKRING

Op 14 Augustus kom prof. KAREN DE WET, al die pad van Johannesburg, om huldiging te bring aan een van ons land se Hertzogprys-wenners vir Poësie, PETRA MÜLLER.
Met 'Die skerpgevylde oomblik' word Petra opnuut aan lesers bekend gestel, veral om met núwe belangstelling en ander oë na haar uniekheid as mens en skrywer te kyk...die "Wyfiewolf met die heldersiende oë"
Kostes: R60 Lede en R80 Nie/Lede.
RSVP: Voor Maandag 12 Augustus by Etty of Hillet

Dankbaar om as lesers hierna te kan uitsien!


 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023