KALENDER VIR 2025

2025 is om die draai! Daar gaan binnekort in alle erns begin werk word aan die 2025 kalender.
Gemeentelede kry vir 2025 weer die geleentheid om 'n bladsy in die kalender te borg en 'n mooi teksvers of geestelike aanhaling wat vir jou besonderse waarde het, in daardie maand met die gemeente te deel.
Die koste vir die borg van ‘n bladsy is R350.
Stuur 'n whatsapp of 'n epos met:
Jou naam/die maand wat jy verkies/die bewoording van die boodskap.
Besighede is ook welkom om 'n blaai te borg.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023