GALA-AAND – 16 AUGUSTUS 2024

Die Gala-aand is 'n spesiale toekenningsaand vir lidmate van Outeniqualand-gemeente. Die toekennings word gemaak aan die hand van 'n klompie kategorieë (onderaan) waarvan party komies van aard is en ander meer ernstig. Daar is nominasievorms beskikbaar by die kerkkantoor.
Elke nominasie geskied op 'n aparte vorm. Die wenners word deur 'n stemming van die lidmate bepaal, 'n week voor die gala-aand plaasvind. Ons verskaf later meer inligting oor die prosedure van die stemproses asook die verskillende kategorieë.
Die spoggeleentheid neem die vorm van ‘n kaas-en-wyn funksie aan op Vrydag 6 Augustus te Kobus Hattinghsaal in Glentana.
Kaartjies is @R100 pp beskikbaar by die kerkkantoor.


 

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023

Kerssangdiens - 26 November 2023