HOOGEKRAAL MANDELADAG-PROJEK

Daar is 'n voorstel uit die gemeente ontvang dat Outeniqualand vir 2024, Laerskool Hoogekraal aanneem as hulle projek vir Mandeladag op 18 Julie.

Die behoeftes by die skool is:

  • Herstel van pad
  • Verf van stoepe (verf is beskikbaar)
  • Vervang van ruite
  • 2 Ton seesand vir sandput en “volleyball” baan
  • 2 x Pale en Ringe vir Netbalbaan
  • 2 x Sokker doelhokke
  • Verf van Hopscotch op sement blad
  • Tuin met struike en bankies
  • Sny van gras
  • 8 x Deure afskuur en behandel
  • Wendy-kombuis afskuur en behandel
  • Bord by afdraai na skool met wapen en naam
  • Sokkerballe en Netballe
  • Toegangshek en veiligheidshekke verf

Die Graad R klas is reeds geverf en opvoedkundige speelgoed voorsien deur skenkings uit Outeniqualand gemeente.
Indien jy deel wil wees van hierdie projek, kontak asseblief vir Petru.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023

Kerssangdiens - 26 November 2023