HOOGEKRAAL MANDELADAG-PROJEK

Daar is 'n voorstel uit die gemeente ontvang dat ons gemeente by Laerskool Hoogekraal betrokke raak vir Mandeladag op 18 Julie 2024.
Aangesien ons nie baie tyd tot ons beskikking het nie, gaan ons dit 'n gemeente-uitreik later in die jaar maak.
Hou die Familienuus dop vir meer inligting.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023

Kerssangdiens - 26 November 2023