KLEREBANK

Laerskool van der Hoven soek asseblief skenkings van goeie 2de handese klere vir seuns en dogters, ouderdomme 6 jaar tot 14 jaar vir hulle klerebank.
Indien jy kan help kontak asseblief vir Lizelle Burger.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023

Kerssangdiens - 26 November 2023