OUTENIQUALAND – ALGEMENE WEKER

Hiermee adverteer ons die pos van Algemene Werker by NGK Outeniqualand:

  • Werksure: Ma tot Vry 08:00 tot 16:30
  • Verrig dienste by Kobus Hattinghsaal, Sinksabrug kerk en pastorie, soos nodig.


Pos behels o.a. die volgende take:

  • Skoonmaak van sale, toilette, kombuise, kerk en ander geboue
  • Pak en opruim van sale en terrein wanneer van toepassing
  • Uitsit en wegpak van stoele en tafels ens
  • Tuinwerk by KHS, kerk, pastorie en begraafplaas
  • Onderhoud van terrein
  • Ander take soos versoek
  • Eie vervoer na en vanaf persele.

Indien jy weet van ‘n betroubare, hardwerkende persoon wat geskik sal wees vir hierdie pos, laat weet asseblief vir Merinda by die kerkkantoor.

Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023

Kerssangdiens - 26 November 2023