Kontak Ons

Leraar: Ds. Jan Hendrik Fourie

Erediens: Op elektroniese mediums asook Sondae om 09:30 'n Inry-diens op kerkterrein. (Indien die weer dit toelaat)
Kerkkantoorure: Dinsdae tot Vrydae 08:30-13:30, Woensdae 15:00-16:30 en Sondae 08:30-11:00
Administratiewe beampte/kassier: Merinda Duvenage

NG Kerk Outeniqualand (NG Kerk Glentana)
Posbus 61
George
6530
Tel/Faks: (044) 876 0158
E-pos: ngouteniqua@mweb.co.za
Webtuiste: www.outeniqualand.co.za


Bankbesonderhede:

Bank: First National Bank
Rekeningnaam: NGK Outeniqualand
Rekeningnommer: 62358460401
Takkode: 210-114


 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

VOLG DIE STAPPE OM SNAPSCAN OP JOU SLIMFOON TE INSTALLEER:

  • Gaan na Playstore/App store en tik in by die soekfunksie: Snapscan
  • Installeer Snapscan op jou foon en druk ‘Open’!
  • Gee Snapscan toestemming tot jou foon deur te ‘allow’!
  • Voorsien jou details.
  • Verifieer jou sel nr. deur die kode wat aan jou ge-sms is, in te tik.
  • Laai jou kaart op deur die kaart se voorkant te ‘scan’ of fisies die kaartnommer in te tik.
  • Vul vervaldatum en CVV nr (3 nrs agterop kaart) in.
  • Kies ‘n pinkode.
  • Snapscan gaan ‘n R2 van jou rekening laat afgaan om die betaling te toets.
  • Jou bank gaan ‘n ‘One Time Password’ (OTP) vir jou stuur wat jy moet intik.



AS JY ‘N BETALING WIL MAAK:

  • Maak Snapscan oop op jou slimfoon.
  • Rig die selfoon op die strepieskodeblok waarna die blou kamera prentjie opkom –
  • druk dan op die kamera prentjie om die proses van betaling te begin.
  • Die strepieskode blok is NG Kerk Outeniqualand se eie unieke betalings besonderhede.
  • Tik die bedrag in.
  • Druk die ‘PAY’ knoppie.
  • Tik jou pinkode in.
  • Transaksie sal dan verwerk word en jy sal bevestiging ontvang.


VERHURINGSSKEDULE VIR DIE 2019/20 BOEKJAAR
(Besluit op Dagbestuursvergadering van 16/10/2018)


 KOBUS HATTINGHSAAL1 DAG2de DAGPER UURKOSTER
 Lidmate/Liefdadigheid1000500
100
300
 Nie-Lidmate1700800
150
300
     
 KERKSAAL    
 Lidmate/Liefdadigheid300150
80
300
 Nie-Lidmate600250
100
300

(Kerksaal se kombuis word nie uitverhuur nie)


 KERK - BEGRAFNIS:GEBOUKOSTERORRELISLERAAROPERATEUR
 LidmateGratis
300*
300*
Gratis
300
 Nie-Lidmate300300
300
400
300

* Kerkraad sal amptenare betaal behalwe as eie leraar of orrelis gebruik word - familie tref dan self reëlings.


 KERK - TROUES:GEBOUKOSTERORRELISLERAAR
OPERATEUR
 Lidmate 400 300 300 400 300
 Nie-Lidmate 500 300 300 400 300


 BEGRAAFPLAAS EN GEDENKMUURLidmate
Nie-lidmate
 6vt graf 1,300 2,000
 8vt graf 1,500 2,500
 Dubbelgraf 2,000 4,000
 Nis in Gedenkmuur 1,000 2,000





Opmerkings

Gewilde plasings van hierdie blog

Eredienste, Kersdienste en Oujaarsdiens - 24, 25, 31 Desember 2023

Eredienste en Vakansieprogram - Desember 2023